du Plessis, Daniël Gerhardus (Danie)
Cause of his death was Poisoning (Tabakekstrak Gif perongeluk gedrink). Medical Notes: Op 'n warm dag van die skool by die huis aangekom en in die spens 'n bottel Coke gekry wat gelyk het asof daar koeldrank in was. Hy het een sluk geneem en hy is dieselfde aand oorlede |
Table of Contents | Surnames | Name List
This Web Site was Created 2014 Nov 2 with Legacy 7.5 from Millennia